GalleriesLocal newsNews

Trio het kom kuier

Rowan Ash was toe aan die beurt, daarna Karlien van Jaarsveld en Dewald Wasserfall het die aand afgesluit.

Rowan Ash, Karlien van Jaarsveld en Dewald Wasserfall het elk ‘n beurt op The Venue se verhoog gehad, en die musiek was uit die boonste rakke.

Op Vrydag 31 Mei het Stan Kruger en sy sanggroep, Leven, die verhoog geopen.

Rowan Ash was toe aan die beurt, daarna Karlien van Jaarsveld en Dewald Wasserfall het die aand afgesluit.

Dit was ‘n aand van groot sangvermaak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button