Local newsNews

Die eerste-na-inperking-vergadering was heerlik

Wilma van Zyl, die tak se president, het gesê dit was vir haar die mooiste geluid om weer haar taklede se lag te hoor

Die Vroue Landbou-unie Nocturne-tak se opgewondenheid kon nie gebottel word tydens hul eerste vergadering na die nasionale inperking nie.

Joey Venter en Dominique Kruger.

Daar was Donderdag, 1 Oktober luid gesels, gelag en die vergadering was kort gehou om die vroue ’n kans te gee om te kon opvang.

Hester Pretorius, Lenie Swan en Wanda Blignaut.

Wilma van Zyl, die tak se president, het gesê dit was vir haar die mooiste geluid om weer haar taklede se lag te hoor.

Wilma van Zyl.

Daar sal later vanjaar ’n vergadering gehou word waar al die artikels vir volgende jaar se kompetisies bespreek sal word.

Sophia Engelbrecht.
Karen Oberholzer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button