Local newsMunicipalNews

Is jy een van dié stad se morsjorse?

Het jy foto’s of stories van morsjorse in jou area?

Morsjorse is nie bang vir die wetstoepassers van eMalahleni  Munisipaliteit se boetes nie en word gemakliker by die dag as dit kom by onwettige storting.

WITBANK NUUS het in hierdie week se uitgawe  (6 November)  berig oor die varkhok waarin inwoners moet bly, aangesien die munisipaliteit nie veel aandag gee aan die toestand van die Steenkoolstad  nie.

Voel die res van die gemeenskap soos diegene wat raadop is oor die feit dat hul in die gemors moet bly?

WITBANK NUUS het ondersoek gaan instel met die hulp van ons oë en ore in die gemeenskap en bevind dat daar op ’n daaglikse basis gemors onwettig gestort word.

Meeste van die morsjorse  blyk besighede  te wees.

Het jy foto’s of stories van morsjorse in jou area?

Deel dit met WITBANK NUUS per e-pos aan chrisune@witbanknews.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button