GalleriesLocal newsNews

Speke sing by bergfietsren

Trap, trap en uithou by Coaldust-atletiekklub se bergfietswedren

Dit was omtrent uithou en aanhou by Coaldust Atletiekklub se bergfietsren en selfs die digte mis het nie die deelnemers se geesdrif gedemp nie.

Die klub het hul eerste bergfietsren met groot sukses Saterdag, 28 Mei aangebied met 16 deelnemers, waarvan die jongste 15 jaar oud en die oudste 65 jaar oud was.

Sien volle berig in WITBANK NUUS, Vrydag 3 Junie.

Sien galery hier:

Deel jou nuusbrokkies met ons 

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 of Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms: 

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

 
Back to top button