LifestyleLocal newsNews

Sion-gemeente durf die kilometers aan vir nuwe gordyne

Die Sion Gemeente Witbank samel geld in en word terselfdertyd fiks.

Die Sion Gemeente Witbank is besig om die kilometers in te rol vir nuwe gordyne vir die kerk.

Dié fikse gemeente het Saterdag 17 September die 2.5km en 4.9km sommer gou kafgedraf.

Die gemeente hou een keer ’n maand ’n pretdraf en die inskrywingsgelde van R30 en R50 per stapper en hardloper word vir die onderhoud van die kerk op die hoek van Birkholtz- en Steve Bantu Bikostrate aangewend.

Hou gerus die gemeente se Facebookblad dop vir die volgende pretdraf.

Jy kan Louise Haggard ook bel op 081 718 3366 as jy wil saamdraf.

Sien die foto’s hier:

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button