Local newsNews

Witbank DBV het baie hawelose diere op soek na ʼn nuwe huis

Die organisasie kan nie hul goeie werk voortsit sonder die publiek se hulp nie.

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Witbank is elke dag hard aan die werk om hawelose- en weggooidiere te beveilig en te versorg, maar die harde werk is net die helfte van die stryd.

Blueberry.

Die organisasie kan die goeie werk nie doen sonder die publiek se hulp nie.

 

Donasies in die vorm van kos en komberse is altyd nodig.

Pixie.

Dié wat belangstel, kan ook hul tyd opoffer vir die dag en tyd spandeer as vrywilliger by die DBV.

Giant George.

Skakel gerus vir Carike Roux by 082 724 0909 vir enige navrae.

Boomer.

 

Gypsy.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490

Epos: wtbnews@mweb.co.za of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button