Die Bloues (Hoër Tegniese Skool) het Hoërskool Jeugland onlangs die stryd aangesê in wintersport.

Dié twee skole het mekaar op die rugby- en hokkievelde en netbalbaan getroef.

Hokkie spanne van die twee skole het kragte gemeet op die Hockey Farm velde.

- Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za
- Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
