Local newsNews

Eiers sorg vir lekker kuier by Soirée

Daar is altyd pret en plesier by die Vroue Landbou-unie se Soirée-tak.

Kreatiwiteit het oorgeloop by die Vroue Landbou-unie se Soirée-tak.

Die tak het Saterdag 18 Maart bymekaar gekom en die tema ‘eiers galore’ bespreek.

Magda Prinsloo en Madga Steyn.

Daar is vinning skere, gom en bruin papiersakkies uitgehaal en tydens die werksklas is daar ’n pragtige nessie in ’n japtrap gemaak waarin paaseiers ‘weggesteek’ kan word.

Die nessie kan ook pragtig vertoon as ’n tafelversiering vir jou paasete tafel.

Lindsay Walace.

Robyn Schmidt, die tak se voorsitter het terugvoer gegee oor die onlangse konferensie wat in Delmas bygewoon is.

Robyn Schmidt.

Die tak het die nuutverkose komitee gelukgewens met die verkeising van hul ampte en hulle sterkte toegewens in die opwindende reis wat voorlê.

 

Gesels met ons.

Jy kan ons e-pos op info@witbanknews.co.za, ons skakel by 013 656 2490 of ons op sosiale netwerke volg: webtuiste

Facebook, Twitter of Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button