News

Gee jou huis vier pote en ekstra liefde

Jy kan jou volgende troeteldier aanneem en jou huis net meer liefdevol maak.

Die engele by die Dierebeskermingsvereniging (DBV) en hul inwoners het die publiek se hulp nodig.

Die vereniging versorg daagliks hawelose diere, maar kan dit nie sonder hulp doen nie.

Mac.

Die publiek word gevra om enige kos (sakke of blikkieskos) vir honde en katte, te skenk.

Die wat nie kan skenk nie kan ook bietjie van hul tyd gee as vrywilliger en tyd saam met die diere deurbring.

Daar is tans verskeie honderasse en katte om aan te neem.

Arizona.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za.
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms soos WITBANK NEWS op Facebook, Twitter of Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button