Local newsNews
Witbank VLU-lede vier verjaardag en sommer ook Paasfees
Die dames het hulself geniet met vonkelwynpropklap en balonprik.
Die Vroue Landbou-unie (VLU) Witbank-taklede het die tak se 45ste verjaarsdag gevier.

Die dames het hulself geniet met vonkelwynpropklap en balonprik by die Moths aftreeoord se veteraan oorlog wapen .

’n Heerlike verjaarsdagkoek was ook op die spyskaart op Donderdagoggend, 6 April.

Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: witbanknews.co.za.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
