Local newsNews
Sonja kom dié naweek in eMalahleni kuier
Het jy al jou kaartjie bespreek vir Basileia-gemeente se damestee?

Sonja Herholdt kom op Saterdag 3 Junie by NGK Basileia-gemeente se damestee kuier.
Sy gaan die dames bederf met ’n heerlike middag van musiek, motivering en inspirasie, terwyl sy deel rondom hoe vrouens moet onthou wie hulle is.
Die damestee begin om 13:30 vir 14:00. Kaartjies beloop R130 per persoon en dit sluit ’n geskenkie, heerlike varsgebakte koek en tee in.
Bel vir Elma Cloete by 082 891 9089 om jou kaartjie te bespreek.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
