Local newsNews
Klippies hol vir eerste plekke tydens landloop liga
Die skool se sportkoördineerder, Raymond Kramm het gesê dat die skool baie trots is op hul landloopatlete se spogprestasies.

Laerskool Klipfontein kan werklik spog met hul landloop-atlete se prestasies.
Atlete van verskeie skole het onlangs by Laerskool Taalfees aan die Athletics South Africa (ASA) landloop-ligabyeenkoms deelgeneem.

Klippies se Keagan Walker, Awie de Jager, Tianay Smit en Lemay Vorster het almal eerste plekke behaal in hul onderskeie afdelings.
Die skool se sportkoördineerder, Raymond Kramm het gesê dat die skool baie trots is op hul landloopatlete se spogprestasies.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
