Local newsNews

HTS hokkiemanne hou skool naam hoog

HTS weet hoe om hokkie goed te speel.

Vier leerders van die Hoër Tagniese Skool het tydens die Rhino week toernooi deelgeneem.

Van die wat deelgeneem het, het ook plek op die span behaal wat in Ierland gaan toer.

Ruduan Roux. (Photo supplied).

Ruduan Roux, JJ Viljoen, Xander van Niekerk en Wehann van Sittert het aan die toernooi gaan deelneem. Ruduan, Wehann en Xander is by die Ierland toer span ingesluit en JJ Viljoen is gekies as nie-toerende reserwe vir die span.

Ruduan Roux was ook deel van die South Eastern A-span wat goud behaal het by die toernooi.

Die leerders maak beslis hulle skool trots.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button