Local newsNews

Latte swaai by HGH gholfdag

Hoërskool Generaal Hertzog se gholfdag is deur ieder en elk geniet.

Hoërskool Generaal Hertzog het die latte laat swaai vir hulle gholfdag.

Die dag was gehou by die Witbank Gholfklub op Vrydag, 1 September.

Op die oggend van die gholfdag was daar al klaar 28 spelers op die baan.

Kriska Erweë en Melandri Basson.

Die rondtes het uit nege balle bestaan.

Die doel van die gholfdag was om fondse in te samel vir die skool wat gebruik gaan word vir vele tekortkomeninge by die skool.

Besdighede het die dag ook ’n paar putjies kom speel om die skool te ondersteun.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

· Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za

· Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button