Local newsNews

Dit was nou ’n lekker mark

Die beplanning vir die volgende mark is reeds aan die rol. Hou die Geringerstraat Mark Facebook-blad dop vir meer inligting.

As jy nie Saterdag by Geringerstraat se mark was nie, het jy definitief uitgemis.

Dit dag was een vir die boeke, waar die gemeenskap al geselsend langs die straat af gekuier en inkopies gedoen het.

Hulle was bederf met 60 kleurryke stalletjies.

Daar was iets vir elkeen se begroting, van handgemaakte ware tot watertand gebak.

Vir dié met meer energie het die dag reeds vroeg-vroeg begin en was die fietsryers, stappers en hardlopers reeds vroeg uit die vere.

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Witbank News/Nuus (@witbank_news)

Selfs Moeder Natuur het haar beste voetjie voorgesit en die reën teruggehou.

Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,

Volg ons op  websiteFacebookX,  Instagram or TikTok

Epos: info@witbanknews.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button