Local news

Dames van eMalahleni hou lekker tee

Met organiseerder Ria Jacobs aan die stuur, kon dit nie anders as om seepglad te verloop nie.

Die Kosmos-dames van die Gereformeerde Kerk Hoëveld het almal uitgenooi na ʼn elegante teepartytjie by die Curro Bankenveld Skool.

Die spreekster was Gerrie Jordaan wat gesels het oor ‘as die lewe jou ʼn skewe bek trek’.

Lillibet Steyn van Sout & Saffraan.

Met organiseerder Ria Jacobs aan die stuur, kon dit nie anders as om seepglad te verloop nie.

“Ek wil net vir die Here dankie sê wat ons so seën met wonderlike dames asook die Gereformeerde Kerk,” het Ria gesȇ.

Kunstenaars Sout & Saffraan het heerlike musiek gemaak terwyl die dames lekker geklets het.

Louise van Rooyen, Marie Meyer, Tinkie Scheepers, Corrie du Plessis en Jeannie West.

Die fondse wat die dag ingesamel is word aan die Emeritus Predikante Fonds geskenk.

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button