SC000207

MMR007 LOGO

KENNISGEWING VAN GROTER GEVAARLIKHEID INSTALLASIE
Kennis geskied hiermee van die bestaan van `n Groter Gevaarlikheid Installasie (GGI) by Puma Energy South Africa (Pty) Ltd gele by 22 Wattstraat, Industria, Middelburg, Mpumalanga Provinsie. So `n kennisgewing word vereis volgens regulasie 4 van die
GGI Regulasies afgekondig op
31 Januarie 2023 via regulasie-gazette nommer 47970. Enige belangstellende of geraakde persoon kan binne 60 dae skriftelike voorstelle aan die relevante plaaslike regering of provinsiale direkteur maak as die installasies vir hulle onaanvaarbaar is. `n Kopie van die GGI-risiko-
assessering betreffende die installasies is beskikbaar vir daardie persoon by bogenoemde adres op `n tyd, plek en in `n wyse wat tussen die partye ooreengekom sal word. Vir toegang tot die risiko-
assessering, kontak asseblief die terrein op:

+27 (0)77 602 2703 –
Khutso Moloto, HSSE Bestuurder.

Die terrein word as `n Lae Gevaar Instelling geklassifiseer.

Belangstellende of geraakde partye word uitgenooi om `n openbare kennisgewing- vergadering by te woon waar die MHI Risikobeoorde-

lingsverslag verduidelik en nagegaan sal word.
Die besonderhede van die Openbare Kennisgewing- Vergadering is soos volg:
Datum: 19/08/2026
Tyd: 10:00
Plek: by 22 Wattstraat, Industria, Middelburg, Mpumalanga Provinsie

Om jou bywoning te bevestig, stuur asseblief `n e-pos aan

thando@mmrisk.co.za

Reference Number: SC000207

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button