Local sportSport

Kom geniet die Boottoetsdag

Koningmakriel Seehengel klub hou hulle jaarlikse Boottoetsdag by Witbank Seilboot Klub.

Die boottoetsdag vind op 15 November plaas. Alle eienaars van bote met ’n motor groter/sterker as 15pk is welkom om hulle boot te bring vir sy jaarlikse lisensie.

Gaan kyk op Koningmakriel webwerf  vir die dokumente wat uitgedruk en saamgebring moet word, asook ’n kopie van die eienaar se identiteitsdokument en die oorspronklike kopie van die geldige Flotasie sertifikaat.

Hulle sal vanaf 09:00 bote toets deur SAMSA geakkrediteerde instrukteurs en tot en met 13:00 of tot die laatste boot getoets is.

Kontak Johan Schmidt by 083 631 7978.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Back to top button