Local sportSport
Shumba Ferro’s is bobaas
Shumba Ferro’s het die naweek kleingeld gemaak van die Welkom Rovers in die Cell C Gemeenskapsbeker-reeks.

Hulle het die besoekers Saterdag 21 Maart ’n goeie pakslae hier op die Puma Stadion gegee.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















































































































