EntertainmentLifestyle

Nadia kom inloer

Simoné Nortmann, wat die rol van Nadia vertolk het, kom bietjie hier in eMalahleni kuier.

Die skooldogter Nadia Croukamp van 7de Laan het diep in kykers se harte ingekruip.
Tienernukke, verlief, huiswerk, vriendin-petaljes – sy het met die tieners van vandag hartstaal gepraat.

ze72rs
Nadia van 7de Laan kom in Maart kuier.

Simoné Nortmann, wat die rol van Nadia vertolk het, kom bietjie hier in eMalahleni kuier.
Op 5 Maart is sy die gas tydens ’n gesellige dames kuier by Chrisma Lodge, plot 146 Kromdraai.
Kaartjies beloop R150 en dit sluit ’n ligte ete in.

Kontak gerus vir Merlien Luus: 082 519 2031.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button