EntertainmentLifestyle

Eden Park Aftree-Oord hou markdag

Hierdie was nie net vir inwoners nie, maar ook vir die gemeenskap en hiermee het inwoners die geleentheid om vir hulself ’n inkomste te genereer.

Mc748-1 (deep edge pls)rs
Tuisgebak – Tannie Pietie Coetzee en tannie Mattie Schoeman het met trots hul tuisgebak uitgestal tydens die Eden Park Aftree-Oord se markdag op Vrydag, 4 November. Hierdie was nie net vir inwoners nie, maar ook vir die gemeenskap en hiermee het inwoners die geleentheid om vir hulself ’n inkomste te genereer.

Mc748-2rs
Hand bysit – Helpende Hand se Sylvia Hartzenberg en Annemarie van Heerden het hand bygesit tydens Eden Park Aftree-Oord se markdag op Vrydag, 4 November. Hierdie was nie net vir inwoners nie, maar ook vir die gemeenskap en hiermee het inwoners die geleentheid om vir hulself ’n inkomste te genereer.

Mc748-3rs
Allerlei te koop – Tannie Bets Smit het talle handgemaakte items op uitstalling gehad tydens Eden Park Aftree-Oord se markdag op Vrydag, 4 November.
Hierdie was nie net vir inwoners nie, maar ook vir die gemeenskap en hiermee het inwoners die geleentheid om vir hulself ’n inkomste te genereer.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button