EntertainmentLifestyle
Juan hou die dansvloer vol
As daar een ding is wat Juan Boucher goed kan doen, is dit sing en om die dansvloere vol te hou!

Die gewilde sanger het Vrydag 11 November by ’n stampvol Nashville opgetree.
Met sy bekende treffers ‘Gebore om by jou te wees’, ‘Jy’s my flavour’ en ‘Maak toe die gordyne’ het hy almal op die dansvloer baie besig gehou.
Vir boeremusiekliefhebbers is daar ook ’n lekker verrassing. Die Daspoort Boereorkes tree die 26’ste November by Nashville op en kaartjies is R60 per persoon.
Skakel 081 805 3174 vir meer inligting.

