VEELS GELUK: Christian-James Jonker en Aneldie Cronjé vier ook hulle verjaarsdae op hulle eerste dag van laerskool.
DIE REKORD het Laerskool President Steyn op 17 Januarie besoek om ’n paar fotos van die nuwe Graad Een leerders te neem.
Kyk:
TE OULIK: Aneldie Cronjé vier haar eerste dag van ‘grootskool’ by Laerskool President Steyn.NUUT: Amy Korff is baie opgewonde oor haar eerste dag van skool.OPGEWONDE: Caulum Pucjulowski het op 17 Januarie sy skoolloopbaan by President Steyn begin.BEKKIG: David Makombo is in die Vissie-klas by Laerskool President Steyn en hy het in bekkige Afrikaans gesels oor sy eerste skool. Sien die video op ons webwerf.VRIENDELIK: Hier is klein Carlé Olckers van Laerskool President Steyn op haar eerste dag van skool.