Ruan Josh het op 29 Mei tydens Hoërskool Alberton se damesoggend opgetree en vroue met sy talentvolle stem vermaak.
Van jonk tot oud het die oggend bygewoon en was bederf met iets om te eet en drink. Die oggend was ‘n fondsinsameling vir die dogters se kleedkamers by die skool. Hoërskool Alberton het Ruan en almal wat die dag moontlik gemaak het bedank.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



