Local newsNews
VLU-lede deel handgemaakte wurmpies uit
Handgemaakte wurmpies aan Adri Henberg oorhandig.
Lede van die VLU se Dinwiddie-tak het onlangs handgemaakte wurmpies met ’n briefie aan Adri Henberg oorhandig.

Adri besit AS Brownies en lede het gedink om dit aan haar te skenk sodat sy dit vir haar kliënte met kinders kan uitdeel om as boekmerke te gebruik.

Hierdie projek is deur Nina Nel, deel van die uitvoerende bestuur van die Overvaal VLU, van stapel gestuur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



