Local newsNewsSchools
Graad Eens word verwelkom in die groot skool
Die Graad Een leerders van Laerskool Orion het met groot afwagting vir hul eerste dag by die groot skool opgedaag.
Sommige met groot oë, ander met breë glimlagte, maar hulle was beslis gereed vir hul skoolloopbaan.
Die skool en personeel het hulle hartlik welkom geheet en sien uit daarna om die pad saam met die kleingoed te stap.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



