Local news
Glans by Laerskool Randhart
Laerskool Randhart het onlangs 'n glansryke aand van Oscar-aande aangebied en verskillende wenners tydens die geleentheid aangekondig.
Die Junior Ranties het op 8 Junie by die Mnr en Mej Rantie Oscar aande geskitter. Die skool het alle wenners van die aand geluk gewens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




