Local news

Die Emmanuel byeenkoms het die aanwesiges met pret en plesier warm gehou

Die gemeenskaap wat bygewoon het, het lekker gekuier.

Emmanuel se onlangse byeenkoms het weer eens voorsiening gemaak vir hope pret en plesier vir die vyftig-plussers van Alberton.

Die Emmanuel groep was bevoorreg om die bekende sanger, Manie Jackson, as gaskunstenaar te kon beleef.

Ina Jackson, Manie Jackson (gaskunstenaar) en Christel Jackson (in agtergrond).

Hy het van al sy bekende liedjies gesing wat terdeƫ deur almal geniet was.

Die gehoor het dan ook lekker saam gekuier met eetgoed koffie en tee.

Die lede sien baie uit na die volgende byeenkoms in Augustus.

Voor: Danlee Vink, Attie Craukamp, en Mina Craukamp. Agter: Marelie Rabie, Christel Jackson en Manie Jackson (gaskunstenaar).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button