Local News

Raad vir Bejaardes hou jaarvergadering

Neem hiermee kennis dat die Algemene Jaarvergadering van die Alberton Raad vir Bejaardes sal plaasvind op 3 Junie om 10:00 in die Gemeenskapsaal by die Alberton Aftree-Oord, 45 Kritzingerweg, Florentia.

Die voorgestelde begroting 2026/2027 word aan alle lede beskikbaar gestel en is ter insae beskikbaar tydens kantoor-ure op weeksdae, 09:00 tot 13:00, by die administratiewe kantoor te Alberton Aftree-Oord.

Vir meer inligting kontak 011 907 8641.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button