Schools

Ories blink uit in Ekurhuleni Suidstreek

Laerskool Orion het verlede week besonderse erkenning ontvang tydens die Ekurhuleni-Suid Toekennings vir 2025.

Die Ories is ongelooflik trots op die prestasies wat deur die skool en leerders behaal is.

Toekennings ontvang is as volg:

• Laerskool Orion is aangewys as Beste Sportskool vir die tweede jaar in ’n ry.

• Eerstespan rugby is finaliste vir die Sportspan van die Jaar.

• Leané van Zyl is ‘n finalis vir Sportdogter van die Jaar.

“Baie geluk aan elke leerder, afrigter en ondersteuner wat hierdie prestasies moontlik maak. Ons is trots om Ories te wees,” het Danny Last, verantwoordelik vir bemarking van Laerskool Orion, gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button