Schools

Jong gholfer hou skool se naam hoog

Laerskool Randhart bars van trots oor Marnelle Moroney se verkiesing tot die provinsiale meisies IPT o19B-gholfspan.

Marnelle dra haar talent en passie met grasie en trots uit en die skool sien met groot opgewondenheid uit na jou deelname aan die IPT-toernooi van 18 tot 20 Julie by Serengeti Golf and Wildlife Estate in Kempton Park.

“Mag elke hou vol selfvertroue wees, elke uitdaging jou sterker maak en elke oomblik vir jou spesiale herinneringe bring. Baie geluk, Marnelle! Jou skool staan trots agter jou en vier hierdie wonderlike mylpaal saam met jou,” het Micheal Prinsloo namens die skool gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button