Hoërskool Alberton se netbalspanne is besig met die Ekurhuleni netballiga en het al teen skole soos Hoërskool Hugenote, Hoërskool John Vorster, Hoërskool Stoffberg en Alberton High School deelgeneem.
Die liga het op 4 Mei afgeskop.
“Baie geluk aan die spanne en sterkte met die komende wedstryde,” het die skool op hulle Facebook-blad geskryf.
Liga uitslae teen Hugenote
• O-14A verloor 17-6
• O-14B wen 14-13
• O-15A wen 12-11
• O-15B verloor 21-3
• O-16A wen 22-15
• O-16B wen 22-11
• O-17A wen 25-6
• O-18A verloor 28-20
• O-18B verloor 19-8
Uitslae teen John Vorster
• O-14A wen 16-8
• O-14B wen 15-11
• O-15A wen 27-3
• O-15B verloor 11-9
• O-16A gelykop 14-14
• O-16B gelykop 14-14
• O-19A wen 32-14
• O-19 B wen 11-8
Uitslae teen Stoffberg
• O-14A wen 17-13
• O-14B wen 31-7
• O-15A wen 20-7
• O-15B verloor 13-10
• O-16A wen 32-7
• O-16B wen 41-2
• Eerstespan speel gelykop 31-31
• Tweedespan wen 15-12
Uitslae teen Alberton High
• O-14A verloor 19-17
• O-14B wen 16-13
• O-15A wen 24-10
• O-15B verloor 24-4
• O-16A wen 20-11
• O-16B wen 15-6
• O-17A wen 21-9
• Eerstespan verloor 34-20








