Local news

Northmead koor sing vol punte los

Die leerders het die regte note by beoordeelaars gesing

Die senior koor van Laerskool Northmead het opgetree as deel van die Allegretto Inter-Provinsiale Kunswedstryd, gehou by Hoërskool Uitsig, Centurion.

Ses skole het aan die kompetisie deelgeneem waartydens die Norries koor ‘n A+++ uitslag verwerf het.

LEES OOK: Norries netbal wen D6-liga

LEES OOK: Hokkie-bokkies haal provinsiale span

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button