Mireldi Loots (links), Izel du Plessis (kaptein), Kaitlyn Els en Shaylee Viljoen (afwesig) is o/13A dogter ringbal spelers aan die Laerskool Rynfield wat vir die Ekurhuleni Noord Provinsiale span gekies is.
Laerskool Rynfield se 0/13B ringbal dogters wat verkies is tot die Ekurhuleni Noord Provinsiale span is, voor (van links): Marissa Vermeulen, Natasha Bouwer (kaptein) en Bernice de Lange. Middel: Nicole Fourie, Calista Botes en Larochelle Engelbrecht. Agter: Mia Swanepoel.Laerskool Rynfield se o/11 ringbal dogters wat vir die Ekurhuleni Noord Provinsiale span gekies is, is voor (van links): Janika Loots, Anneke Coetzee en Ankia Botes. Agter: Doné Neuhoff, Marni Bakker (kaptein) en Danaé van der Merwe.Laerskool Rynfield se 0/13 seuns ringbal spelers wat verkies is tot die Ekurhuleni Noord Provinsiale span is, voor (van links): JP Bouwer, Shawn de Kock, Deetlef Koen en Theo Buys. Agter: Dian Coetzee, Viaan Oosthuizen, Eckard van der Merwe en Ruben Vos.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!