NewsSchools

Laerskool Rynfield se trompoppies kom bo uit

Trommies3
Trompoppies van die Laerskool Rynfield het gedurende die Julie-vakansie aan die Suid-Afrikaanse Trompoppie Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hulle is aangewys as SA Kampioene en ook as “Champion of Champions”. Die twee leiers, Shannica Burmeister en Danaé van der Merwe, is ook aangewys as SA wenners. Dit is die eerste keer in dié kampioenskappe se geskiedenis dat alle afdelings van die kompetisie deur dieselfde skool gewen is. Hier is die span in aksie te sien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button