GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Baie talent by Northmead Laer

 

 

Dié atlete van die Laerskool Northmead het onlangs, tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe, presteer. Hulle is (van links): Evan Slabbert (o-9, derde in 60m en 80m), Lean Janse van Rensburg (o-10, derde in 70m hekkies en dring deur na die SA Kampioenskappe), en Allan Janse van Rensburg (o-11, negende in hoogspring).
Dié atlete van die Laerskool Northmead het onlangs, tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe, presteer. Hulle is (van links): Evan Slabbert (o-nege, derde in 60m en 80m), Lean Janse van Rensburg (o-10, derde in 70m hekkies en dring deur na die SA Kampioenskappe), en Allan Janse van Rensburg (o-11, negende in hoogspring).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button