Hierdie agt Laerskool Rynfield atlete het tydens die D17 Atletiekbyeenkoms deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe. Hulle is, agter (van links): Franna Weyers (o-12 150m hekkies), Riaan Booyse (atletiekorganiseerder), Jané Herbst (o-12 hoogspring) en Mieke Wilken (o-13 1500m en 800m). Voor: Henno Harding (o-12 1200m), Stephan Kellerman (o-10 1200m en verspring), Dihan van Deventer (o-11 1200m), Ciara Lamprecht (o-10 verspring) en Emma Bieseman (o-12 1200m).
Jané Herbst (graad ses) van die Laerskool Rynfield het tydens die Gauteng Atletiek Kampioenskappe gekwalifiseer om aan die SA Atletiek Kampioenskappe in Port Elizabeth te gaan deelneem vir dogters o-12 hoogspring.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!