Februarie is Moedertaalmaand, en Afrikaans.com nooi jou uit om jou taal met entoesiasme te praat.
Moedertaalonderrig is belangrik vir kinders om sukses te behaal, dit volgens Afrikaans.com se woordvoerder.
Hulle bied hope artikels asook luister- en kykinhoud op hul webtuiste met die klem op mense wat sukses behaal het in hul moedertaal.
Die organisasie nooi dus enigiemand wat dié jaar deelneem aan Internasionale Moedertaalmaand vieringe om hulle klets inisiatiewe op hulle sosiale media platforms te deel.
LEES OOK: Afrikaanse akteur Lieb Bester oorlede na stryd met virus
LEES OOK: Ways you can help your child with their Afrikaans homework
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







