Local newsNews

Sluit aan by dié Volkspelelaer

Die groep ontmoet weekliks.

Laat musiek jou voete swaai en jou lyf tiekiedraai?

Saamstaan Volkspelelaer nooi liefhebbers van Volkspele om Dinsdae by hul passies en saam sing aan te sluit.

Begin ‘n nuwe familie tradisie en deel die ryk Afrikaanse geskiedenis saam met die hele gesin, vanaf 19:00 by die

Voortrekker terrein agter Laerskool Impala, Kempton Park. Enkellopers ook welkom.

Vir meer inligting of om by die laer aan te sluit, skakel Annabé Pretorius op 083 654 8967.

LEES OOK: Volkspelers kom bymekaar vir kaperjolle

LEES OOK: GALERY: Senior burgers geniet volkspele optrede

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button