Quanika Swanvelder, van Hoërskool Hans Moore is as speler van die toernooi aangewys gedurende die onlangse Suid-Afrikaanse o18-nasionale ringbalspan toernooi. Die Graad 10-leerder en Vengerklub lid is vroeër die jaar genooi om aan die Ekurhuleni Noord Ringbal Assosiasie (ENRA) toernooi deel te neem, waartydens sy die amp as onderkaptein beklee het. Photo: Hoërskool Hans Moore.
Jani went from working as a student intern for the Boksburg Advertiser to being employed as a junior journalist in 2004. Taking time out to start a family, she returned to the Caxton family in 2022 as senior journalist for the Benoni City Times. Her passion is telling her community's stories.