Laerskool Ryfield leerder, Lara van Zyl, het onlangs die rol van die Wit Konyn vertolk, in die eerste Afrikaanse musiekblyspel weergawe van Alice in Wonderland. Die Graad Vier leerling was op die planke van 14 tot 16 Augustus, by die Centurion Teater. Met haar lang ore en katoenstert weggepak, is Lara tans besig met voorbereiding om haar buiging te maak in die produksie van die Frozen Princess, in Maart en April volgende jaar. Foto: Johan Croucamp en Jane Booyse
Jani went from working as a student intern for the Boksburg Advertiser to being employed as a junior journalist in 2004. Taking time out to start a family, she returned to the Caxton family in 2022 as senior journalist for the Benoni City Times. Her passion is telling her community's stories.