Twee leerders van Laerskool Northmead het onlangs by die akedemiese olympiade uitgeblink.
Hulle het op distrik vlak by Benoni Junior School deelgeneem.
Annabel van Zyl het die wiskunde hoofrekeninge afdeling gewen, terwyl Mienke Labuschagne koning gekraai het met die Afrikaanse spelathon en Engels FAL.
LEES OOK: Norrie meisies maak skoonskip by skaaktoernooi
LEES OOK: Rugbyspan palm twee titels in
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








