Local newsLocal sport

Norries praat pryse los

Vyf van die skool se deelnemers het eerste plekke los gepraat.

Redenaars van Laerskool Northmead het op 5 Junie aan die Engelse redenaarskompetisie by Laerskool Bakenkop, Centurion, deelgeneem.

Die kletse het as die algehele wenners weggestap en vyf van die leerders het eerste plekke behaal.

Die wenners is Ruzenka van der Westhuizen (Graad Een), Janru Janse van Rensburg (Graad Twee), Mieke Arnott (Graad Drie), Lincoln Meyer (Graad Vyf) and Leane Leonard (Graad Ses).

LEES OOK:  Laerskool Northmead staan boeliegedrag tee

LEES OOK: Norries sewes kraai koning

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button