WEN! ‘n Koos Doep/Emperors Palace ervaring
Die sluitingsdatum is om die hoek - Vrydag 25 Julie om 24:00!
Wynand Strydom bring hulde aan Koos du Plessis in KOOS DOEP – dié Sondag, 27 Julie om 15:00 by Theatre of Marcellus.
Een gelukkige paartjie wen:
* BBP-kaartjies
* Verblyf by Peermont Metcourt Hotel
* Middagete, aandete en ontbyt
* Ontmoet die kunstenaars en toegang tot mediafunksie
LEES OOK: Sizzling line-up to celebrate Meat World’s 30th birthday!
Skryf in:
Vul in: https://tinyurl.com/wen36 of SMS: Caxton, jou naam, van, e-pos & dorp na 37338 (R1.50 per SMS).
Die wenner sal per epos of telefonies in kennis gestel word deur Lefra Produksies.
Sluitingsdatum: Vrydag 25 Julie om 24:00
B’s & V’s geld. Geen vervoer ingesluit.
Besprekings: www.LTickets.co.za.
LEES OOK: Win access to Lefra’s Country Legends and Friends Cellar Concert







