Local sportSchool sportSport

Hans Moore, Brandwag veg dit uit

Die groot sportwedywering tussen die Hoërskool Brandwag en die Hoërskool Hans Moore het op Saterdag, 30 Mei, vervolg, met ‘n aantal sportsoorte wat tussen die skole gespeel is.

Die groot wedstryd – die eerstespan rugbywedstryd – het op 19-17 geëindig, in die guns van Brandwag.

Ander uitslae op die dag was (Brandwag se tellings word eerste genoem):

Rugby: o-14: 10-5; o-15: 12-0; o-16: 19-34; derdespan: 29-0; tweedespan: 5-12.

Netbal: o-14 A: 20-7; o-14 B: 23-6, o-15 A: 8-12; o-15 B: 25-12; o-16 A: 35-8; o-17 A: 35- 5; tweedespan: 20-7; eerstespan: 36-18.

Skaak: juniorspanne wen 3½-2½; seniorspanne wen 5-1. Muurbal: Brandwag se derdespan wen met 8-7 teen Hans Moore se tweedespan.

Fotos van die eerste rugbyspan wedstryd.

* Follow your favourite source of Benoni news on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button