Laerskool Goudrand se rugbyspanne het almal hul liga-wedstryde teen Christian Brothers’ College (CBC) gewen, wat by CBC uitgespook is.
Die uitslae was: eerste span wen 36-19, tweede span wen 44-5, o-9s wen 15-0, o-10s wen 25-14 en o-11s wen 30-0.
Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Goudrand
Lees Ook: Ontmoet Laerskool Goudrand se nuwe hoofleiers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



