Trevin (o-11) en Tristen (o-9) Groenewald van Laerskool Concordia het onlangs uitgeblink in die World Union of Karate Federations se Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskappe en die Afrika Ope wat in Port Elizabeth (Gqeberha) uitgespook is.
Beide is verkies vir die SA Goju Ryu nasionale span wat in September Suid Afrika gaan verteenwoordig by die wêreldkampioenskappe in Italië.
Lees Ook: Laerskool Concordia spog met puik atleet
Lees Ook: Laerskool Concordia se bloedskenkprojek kort ondersteuning
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



