NewsSchools

Oosies blink uit by ATKV-redenaars

Dié bekkige Oosies blink uit by die ATKV-redenaars.

Hoërskool Oosterlig is trots op die sy leerders wat die skool se naam hoog gehou het by die ATKV-redenaars.

Agt Oosies het na afloop van die ATKV-redenaars se eerste uitdunrondte deurgedring na die semifinale wat onlangs by Laerskool Concordia plaasgevind het.

Volgens die skool het die leerders hul uitstekend van hul taak ge‘praat’ en hulle sien met afwagting na die finale uitslae uit.

Lees Ook: Skrywers by Oosterlig vaar goed

Lees Ook: Oosterlig blink uit in skryfkompetisie

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button