NewsSchools

Baanbreker spog met puik atlete

Die skool wens die leerders alle sterkte toe met hul toekomstige wedstryde.

Dit is duidelik dat dié seuns van Laerskool Baanbreker se passie vir rugby onblusbaar is.

Pierre Lombard is verkies tot die o-12A Valke rugbyspan en Johandre Weir is opgeneem in die o-13 Bokkieweek span.

Banies is baie trots op die twee leerders en wens hulle sterkte toe met die wedstryde wat op hul wag.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker spog met top presteerders

Lees Ook: Baanbreker Voortrekkers samel R4 000 in met karwasdag

   

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button