Hoërskool Dr EG Jansen is trots op die agt hokkiedogters wat onlangs verkies is om Oos-Gauteng tydens die komende provinsiale toernooie te verteenwoordig.
Hulle is Anuschka Basson (o14B), Shiloh Harmse (o14A), Ashleigh Adams (o16A), Claire Oliphant (o14A), Dominique du Plessis (o14B), Caitlin Kotze (o18A), Michelle Lubbe (o18A) en Marizaan van der Linde (o18A).
Lees Ook: EG Jansen spog met nuwe hoofleiers
Lees Ook: EG Jansen maak weer harte oop teenoor die gemeenskap
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



